-
Job 27
- 1 En Job het verder sy spreuk aangehef en gesê:
- 2 So waar as God leef wat my my reg ontneem het, en die Almagtige wat my siel bitterheid aangedoen het —
- 3 want my asem is nog heeltemal in my, en die lewensasem van God is in my neus —
- 4 my lippe spreek geen onreg nie, en my tong verkondig geen bedrog nie!
- 5 Dit is ver van my dat ek julle gelyk sou gee; totdat ek die asem uitblaas, sal ek my onskuld nie prysgee nie.
- 6 Aan my geregtigheid hou ek vas en laat dit nie los nie; my hart veroordeel geeneen van my dae nie.
- 7 My vyand moet dus verskyn as goddelose en my teëstander as kwaaddoener.
- 8 Want wat is die verwagting van die goddelose as Hy afsny — as God sy siel wegneem?
- 9 Sal God sy geroep hoor as benoudheid oor hom kom?
- 10 Of sal hy hom kan verlustig in die Almagtige, God altyd kan aanroep?
- 11 Ek sal julle onderrig aangaande die hand van God; wat by die Almagtige is, sal ek nie verberg nie.
- 12 Kyk, julle het dit almal self aanskou, en waarom koester julle dan 'n ydele hoop?
- 13 Dít is die deel van die goddelose mens by God en die erfdeel van die tiranne wat hulle van die Almagtige ontvang:
- 14 as sy kinders baie word, is dit vir die swaard; en sy spruite word nie versadig met brood nie.
- 15 Die wat van hom oorbly, word deur die pes begrawe, en sy weduwees ween nie.
- 16 As hy silwer ophoop soos stof en klere aanskaf soos modder —
- 17 hy skaf aan, maar die regverdige trek dit aan; en die onskuldige verdeel die silwer.
- 18 Hy het sy huis gebou soos 'n mot en soos 'n skerm wat die oppasser maak.
- 19 Ryk gaan hy lê, maar hy doen dit nie weer nie; hy maak sy oë oop en — is nie meer nie.
- 20 Verskrikkinge oorval hom soos waterstrome; in die nag voer 'n stormwind hom weg.
- 21 Die oostewind tel hom op, en daar gaan hy; en dit storm hom weg uit sy plek.
- 22 En God werp op hom af sonder verskoning, vir sy hand moet hy haastig vlug.
- 23 Hulle klap oor hom in hul hande en spot hom weg uit sy plek.
-
-
World English Bible (web)
- Afrikaans
- Albanian
- Arabic
- Armenian
- Basque
- Breton
- Calo
- Chamorro
- Cherokee
- Chinese
- Coptic
- Croatian
- Czech
- Danish
- Dari
- Dutch
-
English
American King James Version (akjv) American Standard Version (asv) Basic English Bible (basicenglish) Douay Rheims (douayrheims) John Wycliffe Bible (c.1395) (wycliffe) King James Version (kjv) King James Version (1769) with Strongs Numbers and Morphology and CatchWords, including Apocrypha (without glosses) (kjva) Webster's Bible (wb) Weymouth NT (weymouth) William Tyndale Bible (1525/1530) (tyndale) World English Bible (web) Young's Literal Translation (ylt)
- English and Klingon.
- Esperanto
- Estonian
- Finnish
- French
- German
- Gothic
- Greek
- Greek Modern
- Hebrew
- Hungarian
- Italian
- Japanese
- Korean
- Latin
- Latvian
- Lithuanian
- Malagasy
- Malayalam
- Manx Gaelic
- Maori
- Mongolian
- Myanmar Burmse
- Ndebele
- Norwegian bokmal
- Norwegian nynorsk
- Pohnpeian
- Polish
- Portuguese
- Potawatomi
- Romanian
- Russian
- Scottish Gaelic
- Serbian
- Shona
- Slavonic Elizabeth
- Spanish
- Swahili
- Swedish
- Syriac
- Tagalog
- Tausug
- Thai
- Tok Pisin
- Turkish
- Ukrainian
- Uma
- Vietnamese
-
Ou Vertaling (aov - 1.3.3)
2009-03-24Afrikaans (af)
1933/1953 Afrikaans Bybel,
Copyright 1933, 1953, Bybelgenootskap van Suid Afrika
This copyright Bible has kindly been made available by the Bible Society of South Africa, strictly for non-commercial use with The SWORD Project. Please consider making a contribution to them to help fund their continuing efforts in Bible translation, such as their current Southern Ndebele translation project. To contribute towards the distribution of affordable Bibles in South Africa, visit: http://www.biblesociety.co.za/contributions.htm.- Encoding: UTF-8
- Direction: LTR
- LCSH: Bible. Afrikaans.
- Distribution Abbreviation: aov
License
Copyrighted; Permission to distribute granted to CrossWire
Source (OSIS)
http://www.biblesociety.co.za
- history_1.1
- replaced missing verses
- history_1.2
- unlocked
- history_1.3
- corrected a number of encoding errors
- history_1.3.1
- corrected conf file
- history_1.3.2
- conf file correction
- history_1.3.3
- (2022-08-01) conf file correction

Favourite Verse
You should select one of your favourite verses.
This verse in combination with your session key will be used to authenticate you in the future.
This is currently the active session key.
Should you have another session key from a previous session.
You can add it here to load your previous session.